Die projekte wat ons gaan aanpak:
Met jou hulp, deur middel van ‘n klein maandelikse bydrae kan ons ‘n maandelikse paaiement vir ‘n lening diens, sodat groot kapitaalprojekte onmiddellik aangepak kan word.
-
Astro
Nuwe Astro hokkie veld.
-
Spreiligte
Nuwe spreiligte langs die sportvelde.
-
Sonpanele
Installasie van Sonpanele infrastruktuur.
-
Parkeerarea
Nuwe parkeerarea en ingang na skool.
-
Koshuise
Uitbreiding van beide koshuise.
-
Krieketveld
Bou van 'n nuwe Krieketovaal'.
-
Sportlosies
Konstruksie van Sportlosies'.
-
Kommersiële Gebou
Koffiewinkel, klerewinkel, sport-en skryfbehoeftewinkel